Stephen Colbert

Stephen Colbert
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Stephen Tyrone Colbert
Geboorte 13 Mei 1964 (1964-05-13)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Skrywer, vervaardiger, en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stephen Colbert (gebore 13 Mei 1964) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Love Guru (2008) en in die televisiereekse The Daily Show (1996), The Colbert Report (2005), en The Late Show with Stephen Colbert (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search